Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

[DOWNLOAD] "Die Woudties en die Sang Kompetisie" by Francois Keyser # eBook PDF Kindle ePub Free

Die Woudties en die Sang Kompetisie

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Die Woudties en die Sang Kompetisie
  • Author : Francois Keyser
  • Release Date : January 11, 2018
  • Genre: General Nonfiction,Books,Kids,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 136 KB

Description

Agterblad:

Welkom by die wΓͺreld van “Die Woudties”.

 “Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.

Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk.

In hierdie boek wil die maatjies vir ‘n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?

Francois was geΓ―nspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf.

“Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels.

Om meer omtrent “The Junglies” en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek “The Junglies” se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.


Ebook Download "Die Woudties en die Sang Kompetisie" PDF ePub Kindle